Skip to product information
Langhoring 6 Panel Sandwich Peak Cap
R 229.00
Plaaslik vervaardig - Net die beste plaaslike produkte word gebruik en die drukwerk word plaaslik in Mosselbaai gedoen om kwaliteit te verseker.
Stylvolle 6-paneel sandwich peak cap met die ikoniese Langhoring beesskedelontwerp voorop gedruk. Perfek vir plaas- en bos-aktiwiteite en om jou Suid-Afrikaanse trots te wys.