Skip to product information
Langhoring 160g Platinum Volwasse Unisex T-Shirt
R 419.00
Plaaslik vervaardig - Net die beste plaaslike produkte word gebruik en die drukwerk word plaaslik in Mosselbaai gedoen om kwaliteit te verseker.
Premium kwaliteit unisex t-shirt met die ikoniese Langhoring beesskedelontwerp groot voorop. Perfek vir plaas- en bos-aktiwiteite en om jou Suid-Afrikaanse trots te wys.