Skip to product information
Langhoring 160g V-neck Volwasse Unisex T-Shirt
R 399.00
Plaaslik vervaardig - net die beste plaaslike produkte word gebruik, en die druk werk word plaaslik in Mosselbaai gedoen om kwaliteit te verseker.
Gemaklike unisex V-nek T-hemp met die ikoniese Langhoring embleem en Afrika kaart detail. Tydlose ontwerp wat Suid_Afrikaanse trots, styl en karakter uitstraal. Perfek vir daaglikse dra, sterk, gemaklik en gemaak om gesien te te word.
Dra jou roots, dra Langhoring