Skip to product information
Langhoring Drawstring Bag Non-Woven
R 119.00
Plaaslik vervaardig - Net die beste plaaslike produkte word gebruik en die drukwerk word plaaslik in Mosselbaai gedoen om kwaliteit te verseker.
Praktiese non-woven drawstring bag met die ikoniese Langhoring beesskedelontwerp groot voorop. Perfek vir plaas- en bos-aktiwiteite, sport, of alledaagse gebruik en om jou Suid-Afrikaanse trots te wys.